World News Network


Slideshow
Afrikaans
Alejandro Valverde
Hunter eindig vierde in 2de skof van Tour
Beeld
Alejando Valverde van Caisse d'Epargne nÁ gister se tweede skof van vanjaar se Tour de France. Valverde, wat die eerste skof gewen het, het aan die geel trui geklou. Foto: Nicolas Bouvy,EPA Wilhelm de Swardt...
photo: AP /
Japan G8 Summit
G-8 lande wil ingryp teen Zimbabwe
Die Burger
07/07/2008 10:13:08 AM - (SA) Leiers van die Groep van Agt (nywerheidslande) gaan maatreëls teen Zimbabwe oorweeg ná die algemeen veroordeelde verkiesing in dié land, het die gasheerland vir die G8-spitsberaad, Japan, gister gesê. Die Kanadese premier, mnr. Stephen Harper, het die betwiste verkiesing ter sprake gebring waardeur pres. Robert...
photo: AP / Evan Vucci
A pedestrian walks past election posters of the two main contenders ahead of Zimbabwe's presidential elections set for March 9-10, in Harare Tuesday Feb.12, 2002. Left poster shows a portrait of Zimbabwean president Robert Mugabe of the ruling ZANU PF party. Right poster shows the main opposition MDC (Movement For Democratic Change) leader Morgan Tsvangirai.
Tsvangirai gooi nie tou op
Beeld
Verwante Berigte Zimbabwe se opposisieparty die Movement for Democratic Change gaan deurdruk met sy verkiesingsveldtog te midde van erge geweld en 'n hofbevel wat sy naasleier agter tralies...
photo: AP /
G8 verwerp 'Mugabe-klug'
G8 verwerp 'Mugabe-klug'
Beeld
Media24-Afrika-kantoor, Reuters en AFP Pres. Robert Mugabe se besluit om, ten spyte van hewige internasionale druk daarteen, voort te gaan met gister se verkiesing gaan vir hom en sy land verdere verwerping én internasionale sanksies beteken. Een van die eerste stappe gister teen Zimbabwe was toe die Duitse regering die maatskappy in München wat...
photo: EC / © European Community 2008
VN kap Mugabe, maar SA skop vas oor Tsvangirai
VN kap Mugabe, maar SA skop vas oor Tsvangirai
Beeld
Verwante Berigte Charles Smith en Sapa-AP Washington en New York. - Die VN se veiligheidsraad het die regering van pres. Robert Mugabe in 'n verklaring eenparig veroordeel vir die geweld in die aanloop tot die 2de ronde presidentsverkiesings....
photo: UN
McCain 2008. (mb1)
McCain nie noodwendig party se presidentskandidaat
Beeld
Charles Smith Washington. - Sen. John McCain gaan nié noodwendig die Republikeinse Party se presidentskandidaat in November wees nie. Sy ouderdom, beeld en vinnige uitsak in peilings teen sen. Barack Obama kan dié party twee keer laat dink, het dit hier geblyk. Steve Rosenbaum skryf in 'n rubriek vir huffingtonpost.com wanneer die Republikeine sy...
photo: AP / Alan Diaz
Natalie Du Toit
Natalie 'reg vir twéé Speles'
Die Burger
WILHELM DE SWARDT 12/06/2008 07:52:31 PM - (SA) PRETORIA. - Van marathon-swemmer tot spoedswemmer in twee weke is die uitdaging wat die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee (Saskok) aan Natalie du Toit gestel het. Du Toit is die eerste sportpersoon wat Suid-Afrika in dieselfde jaar by die Olimpiese Spele én die Paralimpiese Spele...
photo: AP /
  Sen. Barack Obama
Obama is die wenner
Die Burger
CHARLES SMITH 04/06/2008 09:02:58 PM - (SA) WASHINGTON. - Obama-koors loop hoog in Amerika waar sen. Barack Obama (46) geskiedenis gemaak het deur die eerste swart Amerikaner te word wat 'n groot politieke party se benoeming vir president wen. Obama het ná 17 maande, 56 verkiesings en meer as 35 miljoen stemme die Demokratiese Party­leiers...
photo: AP / Ric Francis
  Graeme Smith
Smith vererger dyspierbesering
Die Burger
30/05/2008 09:57:04 PM - (SA) KAAPSTAD. - Mickey Arthur, die Proteas se afrigter, sal duim vashou dat sy span se krieketkaptein, Graeme Smith, op 10 Julie reg sal wees vir die eerste toets teen Engeland. Smith het gisteraand 'n dyspierbesering vererger in die eerste...
photo: AP /
 Secretary-General Ban Ki-moon (third from right, right side of table) and his delegation meets with Thabo Mbeki, President of the Republic of South Africa and his delegation at the Ritz-Carlton Hotel in Berlin, Germany. (mb1)
Los Afrika uit, skryf Mbeki glo aan Bush
Die Burger
CHARLES SMITH 29/05/2008 09:40:58 PM - (SA) WASHINGTON. - Pres. Thabo Mbeki het 'n brief van vier bladsye aan pres. George W. Bush gerig waarin hy dit duidelik stel Amerika "moet sy neus uithou (uit Afrika), dat Afrika aan hom behoort". Mbeki kritiseer Amerika in die brief "vol uitroeptekens" omdat hy kant kies teen pres. Robert Mugabe se regering...
photo: UN /Evan Schneider
G8 eenparig oor sanksies teen Zim
Die Burger
MEDIA24-AFRIKA-KANTOOR 08/07/2008 08:55:07 PM - (SA) JOHANNESBURG. - Die agt rykste lande ter wêreld het gister eenparig besluit om "geteikende sanksies" teen pres. Robert Mugabe en lede van sy regering en party in te stel. "Ons gaan verdere stappe doen, ingesluit geldelike en ander strafmaatreëls teen daardie individue wat vir die geweld in...
G8-wêreldleiers gekritiseer oor agtgang-maaltyd
Die Burger
08/07/2008 08:56:40 PM - (SA) LONDEN. - Wat wêreldleiers op die G8-beraad in Japan geëet het, was gister byna groter nuus in Brittanje as dit wat hulle bespreek het. Op die eerste dag van die beraad is 'n...
Ingewag soos sy prooi
Beeld
Linda de Beer 'n Professionele jagter van Mafikeng in Noordwes het gisteroggend sy gewese meisie en haar nuwe vriend "soos prooi ingewag" en met sy jaggeweer geskiet. Mnr. Chris van Wyk (48) het van die plek waar hy me. Liezel Botha (35) en adv. Dewald Reynierse (42) vir dood agtergelaat het, na sy eie huis gery, op die sitkamerbank gaan sit en hom...
Die dag toe Gautrein die Gattrein geword het
Beeld
'n Lamppaal steek gister uit die gat in Oxfordweg nadat 'n deel van diÉ pad ineengestort het. Die gat is ongeveer 12 m breed en 12 tot 15 m lank. Foto: Loanna Hoffmann AndrÉ Damons...
Harry swoeg en sweet in Lesotho
Beeld
Die prins sit gister hand by tydens die herbou van 'n skool naby Butha Buthe in Lesotho. Hy is saam met die Household Cavalry, sy regiment, in Lesotho. Foto: Mike Hutchings, Reuters Henry Cloete...
Polisie dink hy breek in, rand hom glo aan
Beeld
Mnr. Fanie Kriel (53) van Monumentpark, Pretoria, wys gister sy wonde in die Unitas-hospitaal in Centurion. Foto: CornÉl van Heerden Fanie van Rooyen...
2 in arres wat glo OTM's laat ontplof
Beeld
Twee baasbreine wat glo agter die land se kitsbankontploffings sit, is Sondagaand in Mobapane, noord van Pretoria, deur die...
Vroue gaan voor TV boer vir diÉ reeks
Beeld
Johanna van Eeden Is Suid-Afrikaanse boere aantrekliker as diÉ in Kiwiland? DiÉ vraag word Maandag beantwoord met die bekendstelling van Suid-Afrika se sogenaamde tien hubaarste boere. Die boere, deelnemers aan kykNET se nuwe werklikheidsreeks Boer soek 'n...
Maak jou hart oop en wen 'n luukse Toyota
Beeld
Nog altyd daarvan gedroom om met 'n luukse spogmotor rond te rits en jou nooit te bekommer oor die maandelikse afbetaling nie? Nou het jy 'n kans om eersdaags die trotse eienaar van 'n Toyota Corolla 1.4 Professional te wees en terselfdertyd 'n kind in nood geldelik by te staan danksy die...
Luiperd saai vrees terwyl owerheid sÊ: Wees versigtig
Beeld
Dries Liebenberg Durban. - Die KwaZulu-Natalse natuurbewaringsdienste soek onverpoosd na 'n luiperd wat in 'n gemeenskap buite die Hluhluwe-wildreservaat amok maak. Selfs die owerhede het mense gemaan om versigtig te wees. 'n Boer van Musina, wat as die Tarzan van die Bosveld bekend staan, is voorverlede week baie ernstig beseer en kan moontlik die...
Media Kit WN Toolbar Languages Jobs Submit Photos WN Links Text Link Ads © 2008 WN Network
Contact our Advertising team for Advertising or Sponsorship on World News Network